Back to shop
Off-Road Caravans Used

2022 Bush Lapa Ratel 4 - R580,000

2022

Mossel Bay , Western Cape
3 views
2022 Year
Used Condition
Off-Road Caravans Category

Description

Hierdie Ratel is volledig toegerus en baie netjies opgepas. Alle dienste is by Bush Lapa Paarl gedoen. Volledige inligting oor die jaarlikse dienste en ekstras wat deur Bush Lapa Paarl gedoen is, kan by Martin Appelgryn verkry word.

Prys: R580 000
Ligging: Mosselbaai
Kode: 6MPR
Finansiering: Kan gereël word
Kontak: Zak – 076 757 7533

Ons Mei 2022 Bush Lapa Ratel 4 2921 met dinette conversion is te koop vir die geskikte koper. Die eienaars skaal af na ’n camper van.

Hierdie Ratel is volledig toegerus en baie netjies opgepas. Alle dienste is by Bush Lapa Paarl gedoen. Volledige inligting oor die jaarlikse dienste en ekstras wat deur Bush Lapa Paarl gedoen is, kan by Martin Appelgryn verkry word.

Die Ratel sluit onder andere die volgende in:

✅ 2 x gasbottels
✅ Eetgerei
✅ Kantseile
✅ Dinette conversion met mooi Kgalagadi-kaart op die tafel
✅ Opwipdak is in die Bush Lapa fabriek geïsoleer
✅ Ekstra ligte
✅ Groot spieël by die wasbak
✅ 2 x front steadies
✅ Ewick movers deur Pine Joubert
✅ Jonk mans kas met mat as beskerming
✅ Kombuiskaste en kaste onder die stoof se kante is beskerm
✅ 2 x travel blankets deur All Outdoor Gear

Let wel: Die 90 liter Snowmaster is nie deel van die transaksie nie.

’n Baie mooi, volledig toegeruste Bush Lapa Ratel 4 vir iemand wat ’n kwaliteit boswa soek wat reg is vir die volgende avontuur.

Specifications

8 specs
Length: 5,420 m
Width: 1,970 m
Height: 2,150 m
Tare Weight: 1140 kg
GVM: 1800 kg
Sleeps: 4
Axles: Single
Brakes: Override
R 580,000

Seller Information

Z
Zak Member since Apr 2026
Listed 2 hours ago